/ by /   / 0 comments

Janke Groenewald

Dankie vir die uitstekende diens asook julle vertroue rondom betaling. Ek is regtig bly ons het die swembad cover by julle gekoop.

Die werk is netjies en die aflewering op tyd.   Ek sal julle defnitief aan beveel by vriende!

SHARE THIS

Written by Pool Guard